Jesaja 11:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel van sy volk,+soos daar vir Israel was toe hulle uit Egipte gekom het. Jesaja 40:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Iemand roep in die wildernis uit: “Maak die weg van Jehovah gereed!+ Maak vir ons God ’n reguit grootpad+ deur die woestyn.+
16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel van sy volk,+soos daar vir Israel was toe hulle uit Egipte gekom het.
3 Iemand roep in die wildernis uit: “Maak die weg van Jehovah gereed!+ Maak vir ons God ’n reguit grootpad+ deur die woestyn.+