Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Moenie die sondes van my jong dae en my oortredings onthou nie.

      Onthou my in ooreenstemming met u lojale liefde,+

      ter wille van u goedheid, o Jehovah.+

  • Psalm 79:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Moenie ons verantwoordelik hou vir die oortredings van ons voorouers nie.+

      Moenie lank neem om u genade aan ons te betoon nie,+

      want ons het baie diep gesink.

       9 Help ons, o God van ons redding,+

      ter wille van u glorieryke naam.

      Red ons en vergewe* ons sondes ter wille van u naam.+

  • Esegiël 20:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die nasies onder wie hulle* gelewe het nie.+ Ek het my voor hierdie nasies aan hulle* bekend gemaak toe ek hulle uit Egipte uitgelei het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel