Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 51:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Betoon genade aan my, o God, in ooreenstemming met u lojale liefde.+

      Wis my oortredings uit in ooreenstemming met u groot genade.+

  • Psalm 103:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 So ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang is,

      so ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+

  • Jesaja 1:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+

      “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,

      sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+

      Al is dit so rooi soos bloed,

      sal dit so wit soos wol word.

  • Jesaja 43:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Ek – ek is die Een wat jou oortredings* om my eie onthalwe+ uitwis,+

      en ek sal nie aan jou sondes dink nie.+

  • Jeremia 33:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Ek sal hulle reinig van al die skuld van hulle sondes teen my,+ en ek sal al die skuld van hulle sondes en hulle oortredings teen my vergewe.+

  • Handelinge 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel