Jesaja 49:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+ Jesaja 55:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want julle sal met blydskap uitgaan,+en in vrede sal julle teruggebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik wees voor julle met uitroepe van vreugde,+en al die bome van die veld sal hande klap.+
13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+
12 Want julle sal met blydskap uitgaan,+en in vrede sal julle teruggebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik wees voor julle met uitroepe van vreugde,+en al die bome van die veld sal hande klap.+