Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 29:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Julle het ’n verdraaide beskouing!

      Moet die pottebakker beskou word asof hy net soos die klei is?+

      Kan dit wat gemaak is, van sy maker sê:

      “Hy het my nie gemaak nie”?+

      En kan dit wat gevorm is, van sy vormer sê:

      “Hy weet nie wat hy doen nie”?+

  • Jeremia 18:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “‘Kan ek nie met julle maak net soos hierdie pottebakker gemaak het nie, o huis van Israel?’ sê Jehovah. ‘Kyk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel.+

  • Romeine 9:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Maar wie is jy, o mens, om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir die een wat dit gevorm het, vra: “Hoekom het jy my so gemaak?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel