Genesis 1:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Verder het God hulle geseën, en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en word baie, vul die aarde+ en bewerk dit.+ Heers+ oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en al die lewende diere wat op die aarde rondbeweeg.” Genesis 9:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie en vul die aarde.+ Psalm 37:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+en hulle sal vir ewig daarop lewe.+ Psalm 115:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die hemel behoort aan Jehovah,+maar die aarde het hy aan die mense gegee.+
28 Verder het God hulle geseën, en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en word baie, vul die aarde+ en bewerk dit.+ Heers+ oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en al die lewende diere wat op die aarde rondbeweeg.”