Numeri 23:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 God is nie ’n mens wat leuens vertel nie,+of ’n mensekind wat van gedagte verander nie.*+As hy iets sê, sal hy dit nie doen nie? As hy praat, sal hy dit nie uitvoer nie?+ Job 23:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wie kan hom keer as hy vasbeslote is om iets te doen?+ Wanneer hy iets wil doen, dan doen hy dit.+
19 God is nie ’n mens wat leuens vertel nie,+of ’n mensekind wat van gedagte verander nie.*+As hy iets sê, sal hy dit nie doen nie? As hy praat, sal hy dit nie uitvoer nie?+
13 Wie kan hom keer as hy vasbeslote is om iets te doen?+ Wanneer hy iets wil doen, dan doen hy dit.+