Openbaring 18:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat haar net soveel pyn en droefheid hê as die eer wat sy aan haarself gegee het en die skaamtelose weelde wat sy gehad het. Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin, en ek is nie ’n weduwee nie, en ek sal nooit treur nie.’+
7 Laat haar net soveel pyn en droefheid hê as die eer wat sy aan haarself gegee het en die skaamtelose weelde wat sy gehad het. Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin, en ek is nie ’n weduwee nie, en ek sal nooit treur nie.’+