Jesaja 44:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dít is wat Jehovah sê,die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërmagte: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste.+ Daar is geen ander God as ek nie.+ Openbaring 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga,”*+ sê Jehovah* God, “die Een wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.”+ Openbaring 22:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek is die Alfa en die Omeʹga,*+ die eerste en die laaste, die begin en die einde.
6 Dít is wat Jehovah sê,die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërmagte: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste.+ Daar is geen ander God as ek nie.+
8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga,”*+ sê Jehovah* God, “die Een wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.”+