Amos 5:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ek wil nie die geraas van julle liedere hoor nie,en ek wil nie die klank van julle snaarinstrumente hoor nie.+ 24 Laat geregtigheid soos waters vloei,+en regverdigheid soos ’n rivier wat altyd vol is.
23 Ek wil nie die geraas van julle liedere hoor nie,en ek wil nie die klank van julle snaarinstrumente hoor nie.+ 24 Laat geregtigheid soos waters vloei,+en regverdigheid soos ’n rivier wat altyd vol is.