16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en die son of enige verskroeiende hitte sal hulle ook nie brand nie.+17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+