Spreuke 23:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Bly weg van mense wat te veel wyn drink+of wat hulle ooreet aan vleis,+ Spreuke 31:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dit is nie gepas vir konings nie, Lemʹuel,dit is nie gepas vir konings om wyn te drinkof vir heersers om te vra: “Waar is my drankie?” nie,+ 5 sodat hulle nie drink en die wet vergeeten die regte van die armes vertrap nie.
4 Dit is nie gepas vir konings nie, Lemʹuel,dit is nie gepas vir konings om wyn te drinkof vir heersers om te vra: “Waar is my drankie?” nie,+ 5 sodat hulle nie drink en die wet vergeeten die regte van die armes vertrap nie.