Eksodus 19:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie+ word.’ Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.” Deuteronomium 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
6 Julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie+ word.’ Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.”
6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+