Jesaja 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En baie volke sal gaan en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovah,na die huis van die God van Jakob.+ Hy sal ons sy weë leer,en ons sal dit volg.”+ Want die wet* sal uit Sion kom,en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+ Miga 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En baie nasies sal gaan en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovahen na die huis van die God van Jakob.+ Hy sal ons sy weë leer,en ons sal dit volg.” Want die wet* sal uit Sion kom,en die woord van Jehovah uit Jerusalem.
3 En baie volke sal gaan en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovah,na die huis van die God van Jakob.+ Hy sal ons sy weë leer,en ons sal dit volg.”+ Want die wet* sal uit Sion kom,en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+
2 En baie nasies sal gaan en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovahen na die huis van die God van Jakob.+ Hy sal ons sy weë leer,en ons sal dit volg.” Want die wet* sal uit Sion kom,en die woord van Jehovah uit Jerusalem.