1 Samuel 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teenhulle dreun.+Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+Hy sal mag aan sy koning gee,+en krag aan sy gesalfde.”*+ Jesaja 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy sal oordeel tussen die nasiesen sake regstel in verband met baie volke. Hulle sal ploegskare maak van hulle swaarde,en snoeimesse van hulle spiese.+ Nasie sal nie teen nasie die swaard opneem nie,en hulle sal ook nie meer leer om oorlog te voer nie.+
10 Jehovah sal dié wat teen hom veg, vernietig.*+Sy stem sal vanuit die hemel soos die donder teenhulle dreun.+Jehovah sal tot aan die eindes van die aarde oordeel.+Hy sal mag aan sy koning gee,+en krag aan sy gesalfde.”*+
4 Hy sal oordeel tussen die nasiesen sake regstel in verband met baie volke. Hulle sal ploegskare maak van hulle swaarde,en snoeimesse van hulle spiese.+ Nasie sal nie teen nasie die swaard opneem nie,en hulle sal ook nie meer leer om oorlog te voer nie.+