18 Wees dus vreugdevol en wees vir ewig bly oor wat ek skep.
Want kyk, ek maak Jerusalem iets om oor bly te wees
en haar volk iets om oor vreugdevol te wees.+
19 En ek sal bly wees oor Jerusalem en vreugdevol wees oor my volk.+
’n Gehuil of ’n geroep om hulp sal nie meer in haar gehoor word nie.”+