16 Sadrag, Mesag en Abedneʹgo het die koning geantwoord: “O Nebukadneʹsar, dit is nie eers vir ons nodig om u te antwoord nie. 17 As dit gebeur, kan ons God wat ons dien, ons uit die brandende vuuroond en uit u hand red, o koning.+
28 En moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak maar nie die siel* kan doodmaak nie.+ Vrees eerder die Een wat die siel sowel as die liggaam in Gehenʹna* kan vernietig.+