Deuteronomium 33:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 God is van die ou tyd af ’n beskerming,+sy ewige arms is onder jou.+En hy sal die vyand voor jou uit verdryf,+en hy sal sê: ‘Vernietig hulle!’+ Psalm 91:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 91 Elkeen wat in die geheime plek van die Allerhoogste woon,+sal in die skaduwee van die Almagtige bly.+
27 God is van die ou tyd af ’n beskerming,+sy ewige arms is onder jou.+En hy sal die vyand voor jou uit verdryf,+en hy sal sê: ‘Vernietig hulle!’+
91 Elkeen wat in die geheime plek van die Allerhoogste woon,+sal in die skaduwee van die Almagtige bly.+