Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!

      Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+

      Ek het my gees in hom geplaas.+

      Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+

  • Jesaja 61:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+

      want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+

      Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,

      om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,

      en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+

  • Filippense 2:5-7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Behou dieselfde denke en gesindheid wat Christus Jesus gehad het.+ 6 Al was hy soos God,*+ het hy dit nooit eens oorweeg om homself aan God te probeer gelykstel nie.+ 7 Nee, hy het alles opgegee en soos ’n slaaf geword+ en ’n mens* geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel