-
Jesaja 52:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Net soos daar baie was wat verbaas na hom gestaar het
– omdat sy voorkoms meer vermink was as dié van enige ander mens,
en sy indrukwekkende vorm meer as dié van mense –
-