Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Aäron moet die bul as ’n sonde-offer vir homself aanbied, en hy moet vir hom en sy huis versoening doen. Daarna moet hy die bul as ’n sonde-offer vir homself slag.+

  • 2 Korintiërs 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het vir ons ’n sonde-offer geword,* sodat ons deur middel van hom in God se oë regverdig kon word.+

  • Hebreërs 7:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Anders as daardie hoëpriesters, hoef hy nie elke dag eers vir sy eie sondes offers te bring+ en dan vir dié van die volk nie,+ want hy het dit eens en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel