Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek is uitgegooi soos water,

      en al my bene is uit lit uit.

      My hart het soos was geword,+

      en dit smelt diep binne-in my.+

  • Matteus 26:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit,+ 28 want dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat uitgestort sal word sodat baie mense+ se sondes vergewe kan word.+

  • Hebreërs 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Aangesien die “jong kinders” dan vlees en bloed is, het hy ook vlees en bloed geword+ sodat hy deur sy dood die een kan vernietig wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ naamlik die Duiwel,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel