Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 15:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hulle het ook twee rowers langs hom aan pale gehang, een aan sy regterkant en een aan sy linkerkant.+

  • Lukas 22:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Want ek sê vir julle dat die dinge wat geskryf is, in my vervul moet word, naamlik: ‘Hy is onder wetteloses getel.’+ Want hierdie woorde wat oor my geskryf is, word nou vervul.”+

  • Lukas 23:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Twee ander mans, misdadigers, is ook weggelei om saam met hom doodgemaak te word.+ 33 En toe hulle by die plek kom wat Skedel genoem word,+ het hulle hom daar aan die paal gehang met die misdadigers langs hom, een aan sy regterkant en een aan sy linkerkant.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel