Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Wie is dit wat hulle sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dood opgewek is, wat aan die regterhand van God is+ en wat ook vir ons pleit.+

  • Hebreërs 7:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Daarom is hy ook in staat om dié wat God deur middel van hom nader, ten volle te red, want hy is altyd lewend om vir hulle te pleit.+

  • Hebreërs 9:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Anders sou hy van die begin van die mensdom* af dikwels moes ly. Maar nou het hy hom eens en vir altyd aan die einde van die tydperke* geopenbaar om ontslae te raak van sonde deur homself te offer.+

  • 1 Johannes 2:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+ 2 En hy is ’n versoeningsoffer vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons sondes nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel