Jesaja 44:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Roep met vreugde uit, o hemele,want Jehovah het opgetree! Juig, o diepste dele van die aarde! Roep vreugdevol uit, o berge,+o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop,en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+ Jesaja 49:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+
23 Roep met vreugde uit, o hemele,want Jehovah het opgetree! Juig, o diepste dele van die aarde! Roep vreugdevol uit, o berge,+o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop,en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+
13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+