26 Maar die Jerusalem daar bo is vry, en sy is ons moeder.
27 Want daar is geskryf: “Wees bly, onvrugbare vrou wat nie geboorte gee nie. Roep vreugdevol uit, vrou wat nie geboortepyne het nie, want die kinders van die verlate vrou is baie meer as die kinders van die vrou wat die man het.”+