Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:35, 36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Dít is wat Jehovah sê,

      wat die son gee as lig in die dag,

      die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,

      wat die see en sy golwe onstuimig maak,

      wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+

      36 “‘As hierdie wette ooit sou verdwyn,’ sê Jehovah,

      ‘slegs dan sou die nageslag van Israel ophou om vir altyd ’n nasie voor my te wees.’”+

  • Esegiël 39:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Ek sal nie meer my gesig van hulle af wegdraai nie,+ want ek sal my gees op die huis van Israel uitstort,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel