Jesaja 55:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Skenk aandag en kom na my toe.+ Luister, en julle sal bly lewe,en ek sal ’n ewige verbond met julle maak,+in ooreenstemming met die lojale liefde wat ek aan Dawid belowe het. Hierdie belofte is betroubaar.+
3 Skenk aandag en kom na my toe.+ Luister, en julle sal bly lewe,en ek sal ’n ewige verbond met julle maak,+in ooreenstemming met die lojale liefde wat ek aan Dawid belowe het. Hierdie belofte is betroubaar.+