Psalm 135:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah doen alles wat hy wil doen,+in die hemel en op die aarde, in die seë en in al die dieptes. Jesaja 46:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Van die begin af voorspel ek die uiteinde,en van die verre verlede af voorspel ek die dinge wat nog nie gedoen is nie.+ Ek sê: ‘Wat ek besluit,* sal gebeur,+en ek sal doen wat ek ook al wil.’+
10 Van die begin af voorspel ek die uiteinde,en van die verre verlede af voorspel ek die dinge wat nog nie gedoen is nie.+ Ek sê: ‘Wat ek besluit,* sal gebeur,+en ek sal doen wat ek ook al wil.’+