Jesaja 6:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maak die hart van hierdie volk ongevoelig,+laat hulle ore toegaan,+en maak hulle oë toe,sodat hulle nie met hulle oë sienen met hulle ore hoor nie,en sodat hulle hart nie verstaan nie,en sodat hulle nie terugdraai en genees word nie.”+ Jesaja 29:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want Jehovah het ’n gees van diep slaap oor julle laat kom.+ Hy het julle oë, die profete, gesluit,+en hy het julle koppe, die sieners, bedek.+
10 Maak die hart van hierdie volk ongevoelig,+laat hulle ore toegaan,+en maak hulle oë toe,sodat hulle nie met hulle oë sienen met hulle ore hoor nie,en sodat hulle hart nie verstaan nie,en sodat hulle nie terugdraai en genees word nie.”+
10 Want Jehovah het ’n gees van diep slaap oor julle laat kom.+ Hy het julle oë, die profete, gesluit,+en hy het julle koppe, die sieners, bedek.+