13 “Want hulle almal maak oneerlike wins,+ van die kleinste tot die grootste.
Hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+
14 Hulle probeer om die wonde van my volk op ’n oppervlakkige manier te genees deur te sê:
‘Daar is vrede! Daar is vrede!’
terwyl daar geen vrede is nie.+