-
Lukas 8:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Maar sy dissipels het hom gevra wat hierdie illustrasie beteken.+ 10 Hy het gesê: “Julle het die voorreg ontvang om die heilige geheime van die Koninkryk van God te verstaan, maar vir die res is dit net illustrasies.+ Daarom sal hulle kyk, maar hulle sal verniet kyk, en hulle sal hoor, maar hulle sal nie die betekenis verstaan nie.+
-
-
Handelinge 28:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Omdat hulle nie met mekaar saamgestem het nie, het hulle begin weggaan, en Paulus het die volgende opmerking gemaak:
“Die heilige gees het gepas deur middel van die profeet Jesaja met julle voorvaders gepraat 26 en gesê: ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: “Julle sal beslis hoor, maar julle sal glad nie verstaan nie, en julle sal beslis kyk, maar julle sal glad nie sien nie.+
-