Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 21:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Daarna het Abraham ’n tamariskboom by Berseʹba geplant, en daar het hy die naam van Jehovah, die ewige God,+ aangeroep.+

  • Psalm 90:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Voordat die berge gebore is

      en u die aarde en die vrugbare land gemaak het,*+

      ja, van ewigheid tot ewigheid is u God.+

  • Jesaja 40:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie?

      Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+

      Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+

      Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+

  • 1 Timoteus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Aan die Koning van die ewigheid,+ wat onsterflik*+ en onsigbaar+ is, die enigste God,+ behoort eer en heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel