-
Psalm 147:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Hy genees dié wie se hart gebreek is.
Hy verbind hulle wonde.
-
-
Jesaja 61:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+
want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+
Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,
om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,
en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+
-
Jesaja 66:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
“Maar my oë is op
die een wat nederig is en ’n gebroke gees het en wat diep respek vir my woord het.+
-
-
-