Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy behandel niemand sleg nie,+ maar hy gee terug wat iemand as waarborg* vir sy skuld gegee het.+ Hy beroof niemand nie,+ maar hy gee sy eie kos aan die een wat honger is+ en bedek die een wat kaal is, met ’n kledingstuk.+ 8 Hy vra nie rente nie en maak nie onregverdige wins nie.+ Hy benadeel niemand opsetlik nie,+ en hy oordeel regverdig tussen twee mense.+

  • Jakobus 2:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 As broers of susters nie klere het nie* en nie genoeg kos vir die dag het nie, 16 en tog sê een van julle vir hulle: “Gaan in vrede. Bly warm en sorg dat jy genoeg eet,” maar julle gee hulle nie wat hulle liggaam nodig het nie, wat help dit?+

  • 1 Johannes 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel