Eksodus 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Toe het die engel van die ware God+ wat voor die kamp van Israel uit gegaan het, wegbeweeg en na die agterkant van die kamp gegaan. Die wolkkolom wat voor hulle was, het agter hulle gaan staan.+ Jesaja 52:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want julle sal nie in paniek uitgaan nie,en julle sal ook nie hoef te vlug nie,want Jehovah sal voor julle uit gaan,+en die God van Israel sal julle van agter af beskerm.+
19 Toe het die engel van die ware God+ wat voor die kamp van Israel uit gegaan het, wegbeweeg en na die agterkant van die kamp gegaan. Die wolkkolom wat voor hulle was, het agter hulle gaan staan.+
12 Want julle sal nie in paniek uitgaan nie,en julle sal ook nie hoef te vlug nie,want Jehovah sal voor julle uit gaan,+en die God van Israel sal julle van agter af beskerm.+