Jesaja 61:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want soos die aarde plante laat uitspruit,en soos ’n tuin die saad laat opkom wat daarin gesaai is,so sal die Soewereine Heer Jehovahregverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+ Jeremia 31:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+en straal oor die goedheid van* Jehovah,oor die graan en die nuwe wyn+ en die olieen oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+en hulle* sal nooit weer swak word nie.”+
11 Want soos die aarde plante laat uitspruit,en soos ’n tuin die saad laat opkom wat daarin gesaai is,so sal die Soewereine Heer Jehovahregverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+
12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+en straal oor die goedheid van* Jehovah,oor die graan en die nuwe wyn+ en die olieen oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+en hulle* sal nooit weer swak word nie.”+