Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 22:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 ‘Maar jou oë en jou hart is net daarop gerig om oneerlike wins te maak,

      om onskuldige mense dood te maak*

      en om te bedrieg en af te pers.’

  • Esegiël 9:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+

  • Matteus 23:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Daarom sal al die regverdige bloed wat op die aarde uitgestort is, oor julle kom, van die bloed van die regverdige Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel