Jesaja 61:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar julle sal die priesters van Jehovah genoem word.+ Mense sal julle die dienaars van ons God noem. Julle sal die rykdom van die nasies geniet+en met hulle heerlikheid* spog. Haggai 2:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die kosbare* dinge van al die nasies sal inkom,+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul,’+ sê Jehovah van die leërmagte. 8 “‘Die silwer is myne, en die goud is myne,’ sê Jehovah van die leërmagte.
6 Maar julle sal die priesters van Jehovah genoem word.+ Mense sal julle die dienaars van ons God noem. Julle sal die rykdom van die nasies geniet+en met hulle heerlikheid* spog.
7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die kosbare* dinge van al die nasies sal inkom,+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul,’+ sê Jehovah van die leërmagte. 8 “‘Die silwer is myne, en die goud is myne,’ sê Jehovah van die leërmagte.