Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Offer die een jong ram in die oggend en die ander ram wanneer dit skemer word.*+

  • Eksodus 29:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Dit moet in al julle geslagte ’n gereelde brandoffer wees by die ingang van die tent van samekoms voor Jehovah, waar ek aan julle sal verskyn om met julle te praat.+

  • Jesaja 56:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 En die uitlanders wat na Jehovah toe kom om hom te dien,

      om die naam van Jehovah lief te hê+

      en om sy knegte te wees,

      almal wat die Sabbat hou en dit nie ontheilig nie

      en wat my verbond hou,

       7 sal ek ook na my heilige berg bring,+

      en ek sal hulle in my huis van gebed vreugdevol maak.

      Hulle heelbrandoffers en hulle offerandes sal op my altaar aanvaar word.

      Want my huis sal ’n huis van gebed vir al die volke genoem word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel