Haggai 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “‘Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vorige,’+ sê Jehovah van die leërmagte. “‘En in hierdie plek sal ek vrede gee,’+ sê Jehovah van die leërmagte.”
9 “‘Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vorige,’+ sê Jehovah van die leërmagte. “‘En in hierdie plek sal ek vrede gee,’+ sê Jehovah van die leërmagte.”