Psalm 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees? Psalm 84:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+
27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees?
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+