Psalm 149:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want Jehovah vind vreugde in sy volk.+ Hy versier die nederiges met redding.+ Sefanja 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah jou God is by jou.+ As ’n Magtige sal hy red. Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+ Hy sal stil* word in sy liefde. Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde.
17 Jehovah jou God is by jou.+ As ’n Magtige sal hy red. Hy sal hom met groot vreugde oor jou verheug.+ Hy sal stil* word in sy liefde. Hy sal bly wees oor jou met uitroepe van vreugde.