-
Jesaja 61:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+
want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+
Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,
om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,
en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+
2 om die jaar van Jehovah se genade
en die dag van die wraak van ons God aan te kondig,+
om almal wat treur, te vertroos,+
-