Psalm 78:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy het wonderlike dinge voor die oë van hulle voorvaders gedoen,+in Egipte, die gebied van Soan.+ Psalm 105:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dink aan sy wonderlike dade,sy wonderwerke en sy oordele,+