Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want ek kon my hand nou al uitgesteek het om jou en jou volk met ’n verwoestende plaag te tref, en jy sou van die aarde af uitgewis gewees het. 16 Maar om dié rede het ek jou nog laat bestaan: sodat ek jou my krag kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.+

  • Eksodus 14:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar ek sal toelaat dat die Egiptenare hardkoppig word,* en hulle sal die Israeliete agternasit. So sal ek myself verheerlik deur middel van Farao en sy hele leërmag, sy strydwaens en sy perderuiters.+

  • Romeine 9:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Om dié rede het ek jou toegelaat om te bly lewe: sodat ek my krag deur jou kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel