Sefanja 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 soek Jehovah,+ alle nederiges* van die aarde,wat sy regverdige bevele* gehoorsaam. Soek regverdigheid, soek nederigheid.* Moontlik sal julle beskerming vind* op die dag van Jehovah se woede.+ Handelinge 10:34, 35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe het Petrus begin praat en gesê: “Nou verstaan ek werklik dat God nie partydig is nie.+ 35 In elke nasie is die mens wat hom vrees en doen wat reg is, vir hom aanvaarbaar.+
3 soek Jehovah,+ alle nederiges* van die aarde,wat sy regverdige bevele* gehoorsaam. Soek regverdigheid, soek nederigheid.* Moontlik sal julle beskerming vind* op die dag van Jehovah se woede.+
34 Toe het Petrus begin praat en gesê: “Nou verstaan ek werklik dat God nie partydig is nie.+ 35 In elke nasie is die mens wat hom vrees en doen wat reg is, vir hom aanvaarbaar.+