Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 79:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 79 O God, die nasies het u erfdeel binnegeval.+

      Hulle het u heilige tempel onrein gemaak.+

      Hulle het Jerusalem verwoes.*+

  • Klaagliedere 1:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Die paaie na Sion treur, want niemand kom na die fees toe nie.+

      Al haar poorte is verwoes.+ Haar priesters sug.

      Haar jong vroue* treur, en sy kry bitter swaar.

  • Klaagliedere 5:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 weens die berg Sion wat ’n woesteny is.+ Jakkalse dwaal nou daar rond.

  • Miga 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Daarom sal Sion weens julle

      soos ’n landery omgeploeg word,

      Jerusalem sal verwoes* word+

      en die Tempelberg sal soos die hoogtes in ’n woud* word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel