Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in hulle heiligdom*+ met die swaard doodgemaak het.+ Hy het nie jammer gevoel vir jong manne of maagde, oumense of swakkes nie.+ God het alles in sy hand gegee.+

  • 2 Kronieke 36:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hy het die huis van die ware God afgebrand,+ die muur van Jerusalem afgebreek,+ al die versterkte torings aan die brand gesteek en alles wat van waarde was, verwoes.+

  • Jeremia 52:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 In die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, dit wil sê in die 19de jaar van koning Nebukadneʹsar,* die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, wat ’n dienaar van die koning van Babilon was, na Jerusalem gekom.+ 13 Hy het die huis van Jehovah, die koning se paleis en al die huise van Jerusalem afgebrand.+ Hy het ook elke groot huis afgebrand.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel