Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 74:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hoe lank, o God, sal die teenstander u bly uittart?+

      Sal die vyand u naam vir ewig sonder respek behandel?+

      11 Hoekom hou u u hand, u regterhand, terug?+

      Haal dit uit die voue van u kleed* en maak ’n einde aan hulle.

  • Sagaria 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het die engel van Jehovah gevra: “O Jehovah van die leërmagte, hoe lank sal dit nog wees voordat u genade betoon aan Jerusalem en aan die stede van Juda,+ waarvoor u nou al 70 jaar lank kwaad is?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel